Die Hudsonbaaigriet (Limosa haemastica) is 'n somerswerwer na groot kuswatermassas in die Wes- en Oos-Kaap. Die voël is 40 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 74 cm. In Engels staan die voël bekend as Hudsonian Godwit.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges