Barry Trengove (1939–2004) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.Trengove sal onthou word vir sy talle rolle, Rapport, 15 Februarie 2004 Trengove maak sy debuut in 1965 as 'n student in die film Debbie, maar is nie daarvoor gekrediteer nie. Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op, waaronder bekende prente soos Ongewenste Vreemdeling en Broer Matie.
Hy is op 4 Junie 1939 gebore en is op 5 Februarie 2004 op 64-jarige ouderdom in Pretoria aan 'n hartaanval oorlede.
Filmografie Broer Matie, 1984 as Sekel Gemini, 1980 Night of the Puppets, 1980 as polisieman Condorini Elsa se Geheim, 1979 The Fifth Season, 1979 as Will Jameson Wat Jy Saai, 1979 as prokureer Target of an Assassin, 1977 as Maurer Die Vlindervanger, 1976 Liefste Madelein, 1976 Haak Vrystaat, 1976 My Liedjie van Verlange, 1975 Mirage Eskader, 1975 as kommandant Chris Fourie The Kingfisher Caper, 1975 as Cappy Ses Soldate, 1975 Six Soldiers, 1974 as Sarge Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Paul Bergsma Boemerang 11:15, 1972 as ontvoerder Die Marmerpoel, 1972 Debbie, 1965 as student (nie gekrediteer nie)
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2004