Die bandstertgriet (Limosa lapponica) is 'n gelokaliseerde algemene trekvoël na groot kuswatermassas. Die voël word 37-40 cm lank, weeg 200-300 g en het 'n vlerkspan van 72 cm. In Engels staan die voël bekend as Bar-tailled godwit.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Kategorie:Steltloperagtiges