Die vaalstrandkiewiet (Charadrius marginatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike trekvoël. Die voël word 16 – 17 cm groot en weeg 35 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. Die streeksbevolking is minstens 20 000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die White-fronted plover.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kiewiete