Die kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) is 'n voël en swerwerbesoeker aan Suider-Afrika, met slegs een wat opgeteken is in Zimbabwe. Hulle woon gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël word 15 – 17 cm groot en weeg 30 - 48 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as Little ringed plover.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kiewiete