Die goudsnippe (Rostratulidae) is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat 3 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Taksonomie Genus Nycticryphes Nycticryphes semicollaris (Pampa-snip) Genus Rostratula Rostratula australis Rostratula benghalensis (Goudsnip)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges