Die Afrikaanse snip (Gallinago nigripennis) is 'n algemene standvoël en kom voor in sentraal en die ooste van Suider-Afrika. Die voël word 28 – 30 cm groot en weeg 110 - 140 gram met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die African snipe.
duimnael|links|Illustrasie, 1902
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Strandlopers en snippe