Fraiingpote (Phalaropodinae) is 'n subfamilie van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die onderfamilie omvat drie spesies.

Spesies Phalaropus tricolor Phalaropus lobatus - Rooihalsfraiingpoot Phalaropus fulicarius - Grysfraiingpoot

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Kategorie:Strandlopers en snippe