Die Wulpe (Numenius) is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 8 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Hulle word gekenmerk aan hul gevlekte bruin vere en lang, dun, afwaarts geboë snawels.

Spesies Numenius americanus Numenius arquata - Grootwulp Numenius borealis Numenius madagascariensis Numenius minutus Numenius phaeopus - Kleinwulp Numenius tahitiensis Numenius tenuirostris - Dunbekwulp (pas uitgestorwe)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Strandlopers en snippe