Die goudsnip (Rostratula benghalensis) is 'n skaars standvoël en kom verspreid in Suider-Afrika voor, maar hoofsaaklik in die noorde. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 90 - 140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm. In Engels staan dit as die greater painted snipe bekend.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges