Rostratula is 'n genus van voëls in die familie van goudsnippe (Rostratulidae). Die genus omvat twee spesiesGill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Spesies Rostratula australis Rostratula benghalensis - Goudsnip

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges