Die geelborsstrandkiewiet (Charadrius pecuarius) is 'n algemene standvoël en inheemse Afrika-trekvoël. Dit is 14–16 cm lank en weeg 25–45 gram. Dit het 'n vlerkspan van 44 cm. Die streekbevolking is minstens 55 000 voëls. In Engels staan dit bekend as die Kittlitz's plover.
duimnael|links|'n Volwasse geelborsstrandkiewiet in Kenia.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Kiewiete