Die grootswartvlerkkiewiet (Vanellus melanopterus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in grasveldhabitatte. Die voël kom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en die onmiddellike binneland voor. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 150 - 200 gram met 'n vlerkspan van 78 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-winged lapwing.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bronnelys Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Steltloperagtiges