Die lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelik-algemene standvoël wat in die noorde en ooste van Suider-Afrika voorkom. Die streekbevolking is ongeveer 15 000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African wattled lapwing.
duimnael|links|Lelkiewiet se bolyf.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Steltloperagtiges