Pluvialis is 'n genus van kiewiete, 'n groep waadvoëls in die familie Charadriidae. Die genus omvat 4 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Hierdie voëls broei in die gematigde of Arktiese Noordelike Halfrond.
Spesies Pluvialis apricaria Pluvialis dominica - Amerikaanse goue strandkiewiet Pluvialis fulva - Oosterse goue strandkiewiet Pluvialis squatarola - Grysstrandkiewiet
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Kiewiete