Die Amerikaanse goue strandkiewiet (Pluvialis dominica) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika se kuswatermassas en kortgrasveld. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 120 - 180 gram met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as American golden plover.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Kiewiete