Die kleinswartvlerkkiewiet (Vanellus lugubris) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in droë, oop kortgrasgebiede in savanne. Die voël kom voor in Noord-KwaZulu-Natal, Eswatini en Mosambiek. Die voël is 22 – 26 cm groot en weeg 100 - 140 gram met 'n vlerkspan van 72 cm. In Engels staan die voël bekend as Lesser blacked plover.

duimnael|links|'n Kleinswartvlerkkiewiet.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Steltloperagtiges