Charadriidae is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat 11 genera met 'n totaal van 67 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe2.6). Geraadpleeg 4-11-2010

Taksonomie Subfamilie: Vanellinae Genus Erythrogonys (1 spesie) Genus Vanellus (23 spesies) Subfamilie: Charadriinae Genus Pluvialis (4 spesies) Genus Charadrius (meer as 30 spesies) Genus Thinornis (2 spesies) Genus Elseyornis (1 spesie) Genus Peltohyas (1 spesie) Genus Anarhynchus (1 spesie) Genus Phegornis (1 spesie) Genus Oreopholus (1 spesie) Genus Hoploxypterus (1 spesie)

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges