Die witvlerkkiewiet (Vanellus crassirostris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in vleie en vloedvlaktes. Die voël kom in die noorde van KwaZulu-Natal, die Okavangodelta, en middel- en onder-Zambezirivier voor. Die voël is 29 – 31 cm groot en weeg 160 - 220 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Long-toed lapwing.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Steltloperagtiges