c Die Westelike kusreier (Egretta gularis) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 – 66 cm groot en weeg 350 - 500 g. Hulle kom natuurlik voor in aan die tropiese kuste van Wes- en Oos-Afrika. Een voël is opgeteken in Kaapstad. In Engels staan die voël bekend as Western reef heron.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Reiers