Die Wolnekooievaar (Ciconia episcopus) is 'n skaars standvoël wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mosambiek, Zimbabwe en noord Botswana. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1.6 - 1.9 kg. Hulle kom dikwels voor by watermassas en langs riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as Woolly-necked Stork.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ooievaars