Die Oopbekooievaar (Anastomus lamelligerus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat inheems is aan groot dele van Afrika suid van die Sahara. Die voël is 74 – 90 cm groot en weeg 700 - 1200 g. Die voël broei koloniaal soms saam tot 100 pare. In Engels staan dit bekend as African openbill.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Ooievaars