duimnael|Video van 'n groep kuifeende Die kuifeend (Aythya fuligula) is 'n duiker met 'n bevolking van byna een miljoen voëls, gewoonlik aangetref in die noorde van Eurasië. Dit is 'n trekvoël wat Kenia en Nigerië besoek en soms ook na Suid-Afrika swerf. Die voël word 40 – 47 cm groot en weeg dan 1 - 1,4 kg. In Engels staan die voël bekend as die Tufted duck.
duimnael|links|Eendjies duimnael|Eiers van Aythya fuligula
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Eendvoëls