Die witborsjakkalsvoël (Buteo augur) is 'n redelike algemene standvoël wat hoofsaaklik in Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 55 – 60 cm groot en weeg 900 – 1 300 g en vang meestal soogdiertjies, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Augur Buzzard.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Jakkalsvoëls