Die Bruinjakkalsvoël (Buteo vulpinus) is 'n Europese somertrekvoël wat in Suider-Afrika oorwinter. Die voël word 46 – 52 cm groot, weeg 540 - 920 g met 'n vlerkspan van 1,1 - 1,3 meter. Die voël vang meestal insekte, reptiele en knaagdiere. In Engels staan die voël bekend as Steppe buzzard.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Jakkalsvoëls