Skilpoppe is 'n Afrikaanse storieboek en 'n rolprent wat op die storie gebaseer is.
Storieboek Die boek is deur Barrie Hough geskryf en deur Tafelberg uitgegee. Dit is die storie van Anna, Elise, Julian en Ching-Kung in Suid-Afrika. Dit is 'n boek vir tieners en volg Anna se lewe en die ongelukke in haar lewe. Sy is die dogter van 'n doktor, Marius, en 'n huismoeder. Elise is Anna se sussie.
Die boek het die Sanlam-prys vir Jeuglektuur en die MER-prys vir Jeuglektuur gewenSkilpoppe, Leisure Books URL besoek op 30 Mei 2013 en is ’n voorgeskrewe boek vir verskillende grade. "Finale Lyste van Literatuurstudie vir Graad 7, 8, 9, 10, 11 en 12, Wes-Kaap Onderwysdepartement (pdf), URL besoek op 30 Mei 2013 Dit is ook al opgevoer onder regie van Lizz Meiring."Vaarwel aan bekende skrywer" , Die Burger, 20 September 2004 URL besoek op 30 Mei 2013
Rolprent 'n TV-film gebaseer op die boek is op 27 September 2004 met Sandra Prinsloo en Marius Weyers vrygestel.Werke en Toekennings, Afrikaans-Onderwysers Oppie Net URL besoek op 30 Mei 2013
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse boeke Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente