Die grootswartooievaar (Ciconia nigra) is 'n skaars standvoël wat by mere, riviere, riviermondings en strandmere in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël word 95 – 110 cm groot en weeg 2,5 – 3,2 kg. Daar is slegs ongeveer 1 000 broeipare. In Engels staan die voël bekend as black stork. duimnael|links|In vlug oor Sakse, Duitsland duimnael|links|In gevangenskap in die Heidelberg-dieretuin, Duitsland Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ooievaars Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin