Die kleinswartooievaar (Ciconia abdimii) is 'n algemene trekvoël wat in die Sahel broei. Die voël is 76–81 cm groot en weeg 1,1–1,6 kg. Hulle kom in oop grasvelde en landerye voor en vergader in groot getalle waar vlieënde termiete verskyn. In Engels staan die voël bekend as Abdim's stork.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Ooievaars