Slanghalsvoëls (Anhingidae) is 'n familie van voëls in die orde Suliformes. Die familie het net een genus, Anhinga, en dié omvat 4 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Geraadpleeg 4-11-2010
Taksonomie Genus Anhinga Anhinga anhinga – (Amerikaanse slanghalsvoël) Anhinga melanogaster – (Indiese slanghalsvoël) Anhinga novaehollandiae – (Australasiese slanghalsvoël) Anhinga rufa – (Afrikaanse slanghalsvoël)
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings