Fregatvoëls (Fregatidae) is 'n familie van voëls in die orde Suliformes. Die familie het net een genus, Fregata en omvat 5 spesiesGill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Geraadpleeg 4-11-2010

Taksonomie Genus Fregata Fregata andrewsi Fregata aquila Fregata ariel - (Kleinfregatvoël) Fregata magnificens Fregata minor - (Grootfregatvoël)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings