Die Australiese malgas (Morus serrator) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 83 – 92 cm groot en weeg 2 - 2,8 kg met 'n vlerkspan van 1,6 - 1,7 meter. Daar is oor 'n aantal jare ongeveer 20 voëls by 'n Kaapse malgaskolonie in Suid-Afrika opgeteken.

Sistematiese klassifikasie

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Malgasse (voëls)