Die bruinmalgas (Sula leucogaster) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met 'n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m.
Subspesies Die 4 subspesies wat erken word is: Sula leucogaster brewsteri Goss 1888 Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905 Sula leucogaster leucogaster (Boddaert) 1783 Sula leucogaster plotus (Forster,JR) 1844
Sistematiese klassifikasie
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Malgasse (voëls)