Die rooipylstert (Phaethon rubricauda) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal, maar seldsaam verder suid. Die voël is 60 – 70 cm groot (met 35 cm wimpel) en weeg 600 – 800 g met 'n vlerkspan van 104 – 120  cm. Daar broei 3 000 – 4 000 pare op Europa-eiland in die Mosambiekkanaal. In Engels staan die voël bekend as Red-tailed tropicbird.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëltjies