Calonectris is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat drie spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (version 3.2). Spesies in die genus het 'n betreklik lang tarsus (40 cm) met 'n taamlik kort, gekromde snawel. Die vlerkbene is afgerond.
Spesies Calonectris borealis Calonectris diomedea - (Geelbekpylstormvoël) Calonectris edwardsii Calonectris leucomelas - (Gestreepte pylstormvoël)
Twee prehistoriese spesies, Calonectris krantzi van die vroeë plioseen en Calonectris wingatei van die middel pleistoseen, is al vanaf fossiele beskryf.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Stormvoëls