Die Kerguelense stormvoël (Lugensa brevirostris) is 'n stormvoël wat sporadies gesien woord aan die suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 33 – 36 cm groot en weeg 220 - 400 g met 'n vlerkspan van 80 - 84 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Kerguelen petrel.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls