Die Donsveerstormvoël (Pterodroma mollis) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika maar meer volop oor die oseaanwaters. Die voël is 32 – 37 cm groot en weeg 220 - 350 g met 'n vlerkspan van 92 - 98 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Soft-plumages petrel.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls