Die Baraustormvoël (Pterodroma baraui) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 38 – 40 cm groot en weeg 400 g met 'n vlerkspan van 92 - 98 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Barau's petrel.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls