Die Witkopstormvoël (Pterodroma lessonii) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 500 - 800 g met 'n vlerkspan van 100 - 115 sentimeter. Die voël is groot en bonkig met 'n witterige kop en stert. In Engels staan die voël bekend as White-headed petrel.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls