Die Swartbekpylstormvoël (Puffinus puffinus) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 30 – 38 cm groot en weeg 250 - 520 g met 'n vlerkspan van 76 - 88 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Manx shearwater. Die voël broei op eilande in matige noord Atlantiese Oseaan.

Galery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls