Die suidelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes chrysocome) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 55 cm groot en weeg 2 – 3 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Southern rockhopper penguin.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Pikkewyne