Die langkuifpikkewyn (Eudyptes chrysolophus) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 68 – 75 cm groot en weeg 3.1 - 5.5 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif wat oor die voorkop saamloop. In Engels staan die voël bekend as Macaroni penguin.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Pikkewyne