Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (IATA: MQP, ICAO: FAKN) is noordoos van Nelspruit geleë. Dit is Mpumalanga se grootste en modernste lughawe, en het die Nelspruit-lughawe suidwes van die stad in 2008 vervang. Laasgenoemde word nie meer vir geskeduleerde passasiersvlugte gebruik nie.
Lugrederye en bestemmings Airlink Kaapstad,, Durban, Johannesburg–O.R. Tambo, Livingstone, Skukuza, VilankuloEurowings Discover Seisoenaal: Frankfurt, Windhoek–Hosea Kutako Fastjet Zimbabwe Victoria Falls Federal Air Phinda (KZN), Skukuza, Timbavati
Passasiersvolumes + Jaarlikse volume Jaar Passasiers % verskil 2003131 9432004139 573 5.8%2005177 498 27.2%2006215 390 21.3%2007239 583 11.2%2008247 573 3.3%2009208 751 15.7%2010239 292 14.6%2011263 222 10.0%2012241 949 8.1%2013249 690 3.2%2014253 595 1.8%2015237 106 6.5%2016268 717 13.3%2017278 455 3.6%2018271 809 2.4%
Padafstande vanaf KMIA na toeristeplekkePlekAfstand God’s Window 103 km Bourke's Luck kolkgate 126 km Blyderivierspoort 134 km Sabie 65 km Graskop 93 km Pelgrimsrus 103 km Barberton 62 km Hazyview 45 km
Verwysings
Kategorie:Lughawens in Suid-Afrika Kategorie:Nelspruit