Gruinard-eiland is 'n klein, ovaalvormige eilandjie in Gruinardbaai ongeveer 1.1 km vanaf die Skotse hoofland. Die eiland is 2 km lank en 1 km breed. Daar is tydens die Tweede Wêreldoorlog met antraks op die eiland ge-eksprimenteer met die gevolg dat die eiland vir jare gevaarlik was vir mense om op te woon. Op 24 April 1990 is die eiland veilig verklaar.

Verwysings

Kategorie:Eilande in Skotland