Damaraland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 47 990 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Khorixas. Die tuisland is geskep vir die Damarasprekende mense te huisves en het in 1964 meer as 44 000 inwoners gehad.
duimnael|links|Kaart van Damaraland Ter die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kunene.
Eksterne skakels
Kategorie:Suidwes-Afrikaanse Bantoestans