Namaland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die suide van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 21 677 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Keetmanshoop. Die tuisland was geskep vir die Namasprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 35 000 inwoners gehad.
Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Karas, Hardap, Khomas, Erongo en Omaheke.
Kategorie:Suidwes-Afrikaanse Bantoestans