duimnael|links|Kaart van Tswanaland Tswanaland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die ooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 1 554 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Aminuis. Die tuisland was geskep om die Tswanasprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 10 000 inwoners gehad.

Ter voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Omaheke.

Kategorie:Suidwes-Afrikaanse Bantoestans Kategorie:Tswana