duimnael|links|Kaart van Rehoboth Rehoboth was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die midde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 13 860 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Rehoboth. Die tuisland was geskep vir die Rehoboth-basters te huisves en in 1991 het dit meer as 21 439 inwoners gehad.
Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Hardap en Khomas.
Kategorie:Suidwes-Afrikaanse Bantoestans