Hereroland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 58 997 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Okahandja. Die tuisland is geskep om die Hereroprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 44 000 inwoners gehad.
Ter die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Caprivi (later genoem Sambesi).
Eksterne skakels
Kategorie:Suidwes-Afrikaanse Bantoestans