duimnael|links|Kaart van Oos-Caprivi Oos-Caprivi was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 19 532 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Katima Mulilo. Die tuisland was geskep vir die Loziprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 90 422 inwoners gehad.

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Caprivi.

Kategorie:Suidwes-Afrikaanse Bantoestans