Laurie Kay (sterfdatum 24 April 2013) was 'n Suid-Afrikaanse kommersiële vlieënier. Hy word onthou as die vlieënier wat in 1995 met ’n Boeing 747-straler laag oor Ellispark-stadion gevlieg het voor die Rugbywêreld­beker-eindstryd tussen die Springbokke en Nieu-Seeland.Boeing-waaghals by rugby sterf op lughawe , Nuus24, 25 April 2013

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse vlieëniers Kategorie:Sterftes in 2013